Back to All Events

US Woordfees: Haar Kitaar: March 03 2018

Vyf van ons land se beste vroulike kitaarspelers is vir die eerste keer saam op een verhoog. 

Hilandi Du ToitAndra CilliersAnn JangleSannie Fox en Paige Mac Mahon speel 'n storm los by hierdie jaar se US Woordfees. Hierdie dames se hartroerende oorspronklike musiek sal jou tot stilstand dwing en jy mag dalk net wil saam neurie as van die souties 'n ou bekende Afrikaanse liedjie, nuwe klere aantrek. 

Haar kitaar debuteer by die US Woordfees se #Famieliefees op 3 Maart om 16:20 by Coetzenburg (hokkieveld) en dit is weer 4 Maart te sien by @Bloekomhoek (Victoriastr.) om 13:00.

Oja, jy sal nie net wil luister met jou oë tóé nie, hoor... ;-)

 

Details: March 3rd 2018

16:20 - 17:20

Coetzenburg Stadium (hokkieveld)

Borcherd Str. 7600, Stellebosch, Western Cape  

Tickets: https://online.computicket.com/web/event/familiedag/1202089910/0/83739030

 

 

Earlier Event: January 25
Cafe Roux (Cape Town)